Hoërskool Elspark


SKOOL VAN TEGNOLOGIE

Landloop

Organiseerders: M.Roux, E.Hefer


Landloop Byeenkoms by Boksburg Stadion


Die volgende leerders het aan die D6 Kampioenskappe deelgeneem vir Landloop by Boksburg Stadion.

Landloop byeenkoms by Rietvlei Zoo Farm op 4 Augustus 2009.


Hoërskool Elspark het by Rietvlei Zoo Farm in Alberton teen Hoërskool Dinamika, Hoërskool Marais Viljoen, Alberton High School en Hoërskool Alberton gehardloop. Hulle het baie goed gehardloop. Baie geluk.


Landloop byeenkoms by Hoërskool Elspark op 17 Augustus 2009.


Hoërskool Elspark, Hoërskool Elsburg ,Afrikaans Hoërskool Germiston, Germiston High School en skole van Katlehong het aan die landloop byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan al die wenners. Melindie Pretorius, Reino Goosen en Chante Smit het deur gegaan na die streek byeenkoms.

Streek Proewe - Boksburg Stadion 23 Augustus 2007

LANDLOOP LIGABEPAALINGS 2012


DATUM



PLEK



GASHEERSKOOL



19 Julie 2012



Meyer Plaas



Hoërskool Alberton



26 Julie 2012



Afrikaans Hoërskool Germiston



Afrikaans Hoërskool Germiston



2 Augustus 2012



Hoërskool Marais Viljoen



Hoërskool Marais Viljoen



7 Augustus 2012



Rietvlei



Alberton High School



16 Augustus 2012 (Groter Germiston kampioenskappe)


Nog nie bevestig nie


Hoërskool Dinamika


23 Augustus 2012 (Streek kampioenskappe)



Alberton Dam


Alberton Skole


8 September 2012 (Gauteng kampioenskappe)



Nog nie bevestig nie



Nog nie bevestig nie



26 – 29 September 2012


(S.A. kampioenskappe)


Wes-Kaap



Nog nie bevestig nie

Cross Country