BOODSKAP VAN DIE HOOF


Die skool is van die bes gedissiplineerde Afrikaansmediumskole met …..

  • Christelike beginsels
  • Verskillende studierigtings: Tegnies, Handel en Akademies
  • Die beste onderwysers in hulle vakareas
  • Gesonde sport en gehalte afrigting
  • Kultuurgesindheid

Hoërskool Elspark het nou vyf rekenaarsentrums:

  • Inligtingstegnologie - wat rekenaarprogrammering asook rekenaartoepassingpakkete behels. Dit is die enigste skool op die Boksburg/ Germiston grens wat die vak aanbied en een van die min skole wat die vak aanbied in die streek
  • Rekenaartoepassingstegnologie sentrum
  • Rekenaargesteunde ontwerp van C.A.D. ( Computer Aided Design) sentrum
  • CAMI Lees en Wiskunde sentrum
  • Gauteng Online sentrum


Die leerders het ook die geleentheid om tablette nou te gebruik.


Kliek hier en kyk hoe ons Rekenaarsentrums vorder!!!


Alle Oud Esties "Borg CAMI"....Kliek hier

SKOOL VAN TEGNOLOGIE

Hoërskool Elspark


Mnr A.S. du Preez
















Die Adjunk Hoofde: links agter Michael Roux; Middel agter Lukas Groenewald; Voor middel Anne Botha


Laai jou werk hier af, kliek op die icon!

Ons Blog

Dagbestuur 2013

Van links Rochelle Rademeyer, Martin Boddington, Marcel Lategan (hoofseun), Samantha Rudman (hoofdogter), Lindie Roux en Rojeanne Venter

Die volgende atlete gaan deur na die Gauteng Kampionskappe vir atletiek.

Agter(links na regs): T.Smal, R.Coetzee, T. van der Westhuizen, B. Jansen van Rensburg.

Voor(Links na regs): R.Rademeyer, N.Myburgh, C.Rheeder, S.Rudman. Baie geluk en sterkte.

Eerste rugbyspan

Die volgende leerders het die Valke Rugby span wat tydens die Oktober vankansie in n toernooi speel te Barnard Stadion behaal. Baie geluk en sterkte!

0/14 & 0/15












Links na regs: Tiaan van Graan (0/15) en J.P.Fourie (0/14)

0/16

Links na regs: Pieter Grobler, Herman Cook, Riaan van der Westhuizen, Raymond Botha

0/18

Links na regs: Marcel Lategan, Tarquin van der Westhuizen, Wynand Roux, Marcel Pretorius, Austin Dikgawie (afwesig)

Laura Vermaak het die meeste punte behaal in die opstelafdeling van die Oosrandse Kunswedstryd. Ons is trots op haar!

Die volgende twee leerders het Sentraal Gauteng Jukskei klere behaal. Baie geluk!

ESTIES PRESTEER

Van links na regs: Lizaan Hendriks, Tanya Liecherkost.


Esties Nuus
Graad 8 Talent Aand  Kliek hier
Besoek ons blog Kliek hier
Besoek ons op facebook Kliek hier
Die graad 8’s se eerste dag by die skool  Kliek hier
Opeaand 2013…Kliek hier
Twee van ons leerlinge haal Valke Rugby span!!!
Alzane Nelson (0/18) en Tiaan Ramat (0/19)
Wiskunde Olimpiade….Kliek hier
Wickus Mostert (Gr.8) en Jeandre
Peach (Gr.9) presteer in Wiskunde 
Olimpiade.

ESTIE GEES... Kliek hier

Interhoër 22 Februarie 2013

Hoërskool Elspark het hulle ware kleure gewys by die jaarlikse Interhoër. Al die atlete was positief op die baan en veld. Die ondersteuners het vir die atlete aangemoedig. In die einde het Hoërskool Elspark Afrikaans Hoërskool Germiston, Hoërskool Elsburg, Hoërskool Primrose en Hoërskool Vryburger gewen.

Ons is trots op die atlete en ondersteuners van Hoërskool Elspark. Kliek hier

Atletiek teen Hoërskool Die Anker Vrydag 1 Februarie 2013

Hoërskool Elspark het baie goed presteer en hulle het die middag en aand geweldig geniet. Die dirigente het die leerders laat sing uit volle bors en hulle het almal dit geniet. Die leerders op die pawiljoen het die atlete aangemoedig. Baie geluk.